Click To Visit BEELD

Click To Visit CaravanParks.com

Click To Visit WEG

Click To Visit PTA FM

Click To Visit PAST SHOWS

Click To Visit Rapport Cape Holiday Show

| 2017 OORSIG DEUR WEGSLEEP | 23-25 FEB 2018 GALLAGHER - MIDRAND |
CURRENT EXHIBITORS
Uthuli Imvubu Lodge Travelstar Motorhome Manufacturers Big Game Parks CAMPWORLD - Jurgens | Camper Trailer | Safari | Spite & Tourer  Invader Off-road Campers TradeUnipoint.com
HOME | TUIS


Thank you to the 28 486 enthusiasts from all over SA for visiting.

Dankie aan die 28 486 entoesiaste van oral in SA vir U besoek.


DANKIE AAN ZIGI
Is jy een van die 28 486 mense wat die afgelope naweek se Beeld-vakansieskou bygewoon het, of het jy dit misgeloop? Hier is vir jou ’n kort video-oorsig. Ons het gesels met van die uitstallers en besoekers. En as jy nog altyd wou gaan, maar Midrand is vir jou te ver van die berg en die blou see, luister dan mooi wat sê Hampie de Kock, die skouorganiseerder, na die einde se kant van die video. Maak ook seker jy kry aanstaande maand se April-uitgawe van WegSleep vir breedvoerige nuus en besonderhede oor die skou en uitstallers. (Oeps, jammer daar het 'n tikfout in die onderskirfte deurgeglip).

23-25 FEB 2018 | GALLAGHER MIDRAND

 
Copyright 2017 Interactive Trading 498 CC, All Rights Reserved